Dis nie altyd maklik om binne ‘n oogwink ekstra spasie op te tower nie, veral nie wanneer ‘n muur iewers afgebreek of ‘n ekstra vertrek aangebou moet word nie – en om nie eens te praat van die kostes nie.
Maar gelukkig bestaan daar ekstra spasies orals in die meeste mense se huise wat elke dag misgekyk word, van die sitkamer en kombuis tot die badkamer en slaapkamer. Dalk ook in joune. Jy moet net weet waar om te kyk…
Vir nóg spasie idees, kyk gerus na hierdie 11 super slim stoorplêk idees vir klein huise.