​11 stoorplek idees wat jou dalk sal verras

Johannes van Graan Johannes van Graan
townhouse in modern style, Rubleva Design Rubleva Design Modern Oturma Odası
Loading admin actions …

Indien jy verward en verbaas is oor spasie wat opraak in en rondom jou huis, weet net: jy is nie alleen nie! Ons weet dit los nou nie die probleem op nie, maar hierdie 11 voorbeelde van hoekies en spasies wat in stoorplekkies omskep kan word (hetsy dit nou in jou sitkamer, badkamer, slaapkamer of selfs binne in jou stort mag wees) kan jou dalk help…

1. ‘n Hang staaf kan ‘n groot verskil maak, veral wanneer dit by klere en wasgoed kom.

2. Hierdie modulêre bord rakke vat glad nie baie spasie nie.

3. Invul rakke help nie net met stoorplek nie, dit lyk ook super stylvol!

4. ‘n Onpraktiese muurnis kan in ‘n heel aantreklike stoorspasie omskep word.

homify Klasik Banyo

5. Wees nou eerlik: waarvoor anders word daardie leë spasie bokant jou TV gebruik?

homify Klasik Oturma Odası

6. Oop rakke is ‘n wonderlike manier om stoorplek te skep en oopplan vertrekke te skei.

homify Modern Mutfak

7. Die leë lug bokant jou kombuis eiland kan heel oulik jou potte en panne huisves.

8. En wat van die spasie onderkant jou bed?

9. ‘n Oopmaak bank bied stoor- én sitplek aan – hoe oulik is dit nie?

10. Al ooit daaraan gedink om jou storthoekie met ‘n paar rakkies te versier?

homify Endüstriyel Banyo Beton

11. Daar is altyd spasie vir ‘n klein rakkie of twee iewerste – soek net mooi.

Bathroom homify Modern Banyo

Vir nog weg-bêre wenke, loer na: The top 10 best storage ideas of 2016.

Ev projenizle ilgili yardıma mı ihtiyacınız var?
Bizimle temasa geçin!

Öne çıkan makaleler