​Heinings wat veilig en stylvol is

Johannes van Graan Johannes van Graan
Realizacja ogrodzenia 16, Armet Armet Klasik Bahçe
Loading admin actions …

Heinings is absoluut noodsaaklik in vandag se tyd om mens se huis en besittings (en gesin) veilig te hou. Maar moenie vergeet dat jou keuse van heining en hek ook ‘n rol in jou huis se styl gaan speel nie. Wat help dit jou huis geniet ‘n treffende ontwerp met luukse afwerkings en moderne materiale, maar die heining wat hom omring is vaal en pleinweg lelik? 

Maar maak nie saak watse styl (of grootte of kleur) jou huis is nie, jy sal definitief die perfekte heining in ons lys kan opspoor wat jou huis se buitekant meer stylvol gaan maak!

1. ‘n Moderne horisontale metaalheining.

Ogrodzenia realizacje, Nive Nive Modern Bahçe Aluminyum/Çinko Çit & Duvarlar

2. Hierdie bekoorlike wit houtheinings sal altyd in styl bly!

3. Nie net is hierdie skuins ontwerp treffend op die oog nie, dit is ook perfek vir rankplante.

4. Yster is sterk, maar dit kan net so kreatief ook wees.

homify Klasik Bahçe Çit & Duvarlar

5. Laat jou verbeelding op hol gaan met unieke heining ontwerpe.

homify Klasik Bahçe Çit & Duvarlar

6. Yster en klip saam – hoekom nie?

homify Modern Bahçe Çit & Duvarlar

7. Kyk hoe kreatief werk die yster om die balkon, stoep en selfs buitelig op te tower.

homify Klasik Bahçe Çit & Duvarlar

8. Vir ‘n moderne styl stel ons geometriese patrone voor.

Realizacja ogrodzenia 20, Armet Armet Modern Bahçe Çit & Duvarlar

9. Ons is mal oor die baksteen wat ‘n tikkie rustieke styl tot dié heining voeg.

Realizacja ogrodzenia 16, Armet Armet Klasik Bahçe Çit & Duvarlar

10. Prettige patrone kan omtrent by enige boustyl pas.

11. Groot, stylvolle ysterhekke soos dié is ‘n moet vir ‘n weelderige huis.

Realizacja ogrodzenia 15, Armet Armet

12. Vir ‘n oulike, “huislike” gevoel, stel ons hierdie houtheining voor.

13. Glasheinings is veilig en belemmer nie daardie mooi uitsig nie.

14. Nog ‘n rede hoekom ysterheinings so gewild is!

Realizacja ogrodzenia 10, Armet Armet Klasik Bahçe Çit & Duvarlar

15. Wie’t gesê wit heinings is uit die mode?

homify Klasik Bahçe Çit & Duvarlar

16. Kyk hoe lekker kontrasteer die bruin van die heining met die groen van die erf.

17. Hierdie houtheining komplementeer die stoep se dak ontwerp te pragtig.

18. Wat van ‘n versierde heining ontwerp om te kontrasteer met jou huis se eenvoudige styl?

19. Hierdie heining en huis lyk soos iets uit ‘n storieboek!

20. Sterk, stylvol en privaat – presies wat jy nodig het om die nuuskierige bure eenkant te hou.

21. ‘n Heining kan ook dien as dekor vir jou tuin, soos hierdie voorbeeld vir ons wys.

22. Houtheinings in hul natuurlike kleure kan heel treffend uitstaan, veral as jou tuin of erf lekker groen en welig is.

23. Hierdie heining met sy kreatiewe patroon sal mens beslis twee keer laat kyk.

24. Alhoewel hierdie heining ongenooide gaste buite hou, laat dit nog steeds sonlig deurskyn om daardie stoep lekker op te warm.

25. Kyk hoe prentjiemooi is hierdie ontwerp wanneer lig en skaduwee bygevoeg word.

26. Vir ‘n super moderne styl stel ons hierdie klip-en-yster ontwerp voor.

Vir nóg voorbeelde, kyk bietjie na hierdie Fantastiese heining idees vir Suid-Afrikaanse tuine.

Ev projenizle ilgili yardıma mı ihtiyacınız var?
Bizimle temasa geçin!

Öne çıkan makaleler